2020 is ons jaar van reg en geregtigheid

BULLETIN

2020 is ons jaar van reg en geregtigheid

Nuusbulletin: 30 Desember 2019

  • 30 Desember 2019
  • Bulletins
  • 2 min om te lees

Goeiedag

Nou ja, 2019 was nou nie juis die soort jaar wat ons gedink het dit gaan wees nie. Miskien was ons verwagtinge vir groei en vernuwing post-Zuma onrealisties, maar ons het tog die reg as burgers om te sê: Ons verdien beter.

Die wolke hang donker oor 2020. Ons ekonomie is in 'n resessie. Dit beteken meer werkloosheid, meer ontevrede en ongelukkige landsburgers, en dalk selfs meer onstabiliteit. Ook vir die middelklas beteken dit 'n swakker geldeenheid, kleiner winste en hoër pryse...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X