Onstuitbaar in 2020

BULLETIN

Onstuitbaar in 2020

Nuusbulletin: 5 Januarie 2020

  • 05 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre!

Welkom by die eerste Sondag van 2020 en sommer van ’n blinknuwe dekade ook. Terwyl ons hoop dat die volgende 10 jaar net die beste verrassings na jou kant toe sal laat kom, nooi ons jou om terug te kyk na die dekade van die avokado, van manbollas, krulkool en sweetpakke, om net ’n paar giere te noem. Adri Kotze het tot om middernag op die laaste dag van 2019 gespook aan haar katalogus van 10 jaar se geite en grille. Lees dit hier (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-01-02-n-dekade-se-foefies-fshuns-geite-en-grille/) – van A tot by Zozi, SA se mej. Heelal wat maar een van die redes is dat ons aan die einde van 2019 nog kon glimlag.

Saluut, seekat!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.