‘Ons’ is nie almal so nie, maar ‘hulle’ is

BULLETIN

‘Ons’ is nie almal so nie, maar ‘hulle’ is

Nuusbulletin: 14 Januarie 2020

  • 13 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees
  • Anneliese Burgess

Goeiedag

Twitter is 'n vegput, en ek kom maar min daar. Elke nou en dan word ek deur my kollegas op die vingers getik omdat ek nie genoeg moeite doen nie, en dan swem ek maar weer vir 'n rukkie stroomop deur die rasse-uittarting en aandagsoekende domastrantheid, totdat ek weer te besmet voel van die negatiwiteit en gaan skuiling soek in die kalmer waters van Facebook en Instagram.

Ek sukkel met Twitter, maar kollega Max du Preez is 'n absolute meester van die medium. Hy laat hom nie onderkry deur die trolle nie en voel niks om sy stem dik te maak nie. Die #snowflake by @annelieseburgess het groot waardering daarvoor. Volg gerus vir Max by @maxdupreez en Vrye Weekblad by @vryeweekblad. Daar is 'n hele rits ander interessante kollegas wie se Twitter-rekeninge ook die moeite werd is om na te loer: @adrikotze, @pietcroucamp en @ismaillagardien is drie van hulle. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.