Cyril-flop: As die Zuma-Dobermans jou ondermyn

BULLETIN

Cyril-flop: As die Zuma-Dobermans jou ondermyn

Nuusbulletin: 20 Januarie

  • 19 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemôre vriende

Ek word die laaste tyd behoorlik op sosiale media en elders afgeslag deur mense wat sê ja, ou Max, jy was mos voor in die Cyril-koor, jy was die een wat ons vertel het watter wonderlike president hy gaan wees. En nou is hy 'n groter flop as Zuma.

Wat kan ek sê, ek was inderdaad optimisties toe Ramaphosa twee jaar gelede die ANC se leierskapverkiesing teen Nkosazana Dlamini-Zuma gewen het. Ek het al vertel hoe ek hom sedert 1984 ken en dat ek glo hy is die regte man om ons uit die Zuma-woestyn te lei...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.