Poetoepap vir heimwee en ’n bankrotpoeding vir Januarie

BULLETIN

Poetoepap vir heimwee en ’n bankrotpoeding vir Januarie

Nuusbulletin: 19 Januarie 2020

  • 19 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemôre!

Ons probeer al sedert middel 2019 ’n onderhoud kry met professor Mamokgethi Phakeng, die visekanselier van die Universiteit van Kaapstad wat as @FabAcademic duisende studente (ook by ander SA universiteite) op Twitter aanspoor en inspireer. Maar die tou was lank en dit sou maande duur voor ons 15 minute van die professor se tyd kon opeis.

Toe gaan daar ’n lig op: Waar maak jy kontak met die visekanselier van Twitter? Op Twitter, natuurlik! Via ’n direkte boodskap het ek laat weet ek wens sy was “VC” toe ek self lank gelede ’n verlore eerstejaar by die UK was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.