Die vasberade mevrou Kolisi en ’n visekanselier vir die internet

BULLETIN

Die vasberade mevrou Kolisi en ’n visekanselier vir die internet

Nuusbulletin: 26 Januarie 2020

  • 26 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemôre!

’n Stukkende ondersese kabel het verlede Sondag se nuusbrief gekelder. Gevolglik is hierdie ’n dubbeldoor-bulletin wat afskop met ’n storie waarmee ons baie in ons skik is – oor die Springbok-rugbykaptein, Siya Kolisi se pragtige vrou, Rachel.

Ons is al maande op haar spoor, maar sy is nie ’n meisie wat stilsit en vir die kameras glimlag nie. Met vier kinders en ’n Springbokheld onder haar vlerk, plus haar gemeenskapsprojekte en ’n fiksheidsprogram wat ’n rugbyspeler sou laat steier, was daar net een plek om met haar te gesels – op die oefenmat in ’n Crossfit-gim...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.