Motiewe agter die ANC se gatomswaai oor grond moet ons bekommer

BULLETIN

Motiewe agter die ANC se gatomswaai oor grond moet ons bekommer

Nuusbulletin: 27 Januarie 2020

  • 26 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiedag!

Die goeie nuus van laas week was dat die hof die EFF gelas het om aan twee senior joernaliste R40 000 elk skadevergoeding te betaal nadat hulle as stratcom-agente uitgekryt is.

Die bitter ironie is dat dit juis dié twee joernaliste, Anton Harber en Thandeka Gqubule van die destydse Weekly Mail, was wat, soos ons by die oorspronklike Vrye Weekblad, die bestaan van die ou veiligheidspolisie se stratcom-veldtog van disinformasie oor ANC- en UDF-leiers oopgevlek het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.