Skoolkys met Afrikaans: onbetaamlik lekker

BULLETIN

Skoolkys met Afrikaans: onbetaamlik lekker

Nuusbulletin: 28 Januarie 2020

  • 27 Januarie 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Dit is hierdie maand 'n jaar terug wat ek by Vrye Weekblad begin werk het - 12 hele maande van weer diep en innig werk in die taal van my hart.

(En voor ek verder gaan, ek het hierdie bulletin gisteraand laat geskryf, lank na ons subs gaan slaap het, so geen van ons taalnazis het hierdie bulletin taalversorg nie. As daar foute is, vergewe my/ons ...)

Die afgelope 25 jaar skryf ek in Engels. Die woorde het nesgeskop;  ek het die  ooglopende maar verbeeldinglose vertaling gebruik vir beeldskoon (lovely), vir holrug gery (overused), gatswaai (change of mind). ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.