Die oorlog in die ANC is openbare kennis, maar die verskille en venynighede tussen die Ramaphosa-groep en die Magashule-groep word gewoonlik weggespin en onder die mat ingevee. Wie ons, baklei? Nee, ons is 'n verenigde, sielsgelukkige party, al die kamerade is baie lief vir mekaar.
Maar hier kom nou 'n ding wat nie maklik weggespin gaan word nie.
Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het die laaste drie jaar herhaaldelik gewys dat sy vierkantig in die Magashule-span is en dié se agenda dien. Sy het Ace Magashule en sy handlanger, Mosebenzi Zwane, se rol in die Estina melkplaasskandaal lekker weggesteek en eerder haar energie daaraan bestee om die lewe vir Cyril Ramaphosa en Pravin Gordhan moeilik te maak...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BULLETIN
Mkhwebane: dié slag gaan ANC-oorlog nie weggespin word
Nuusbulletin: 03 Februarie 2020
Deel
Die oorlog in die ANC is openbare kennis, maar die verskille en venynighede tussen die Ramaphosa-groep en die Magashule-groep word gewoonlik weggespin en onder die mat ingevee. Wie ons, baklei? Nee, ons is 'n verenigde, sielsgelukkige party, al die kamerade is baie lief vir mekaar.
Maar hier kom nou 'n ding wat nie maklik weggespin gaan word nie.
Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het die laaste drie jaar herhaaldelik gewys dat sy vierkantig in die Magashule-span is en dié se agenda dien. Sy het Ace Magashule en sy handlanger, Mosebenzi Zwane, se rol in die Estina melkplaasskandaal lekker weggesteek en eerder haar energie daaraan bestee om die lewe vir Cyril Ramaphosa en Pravin Gordhan moeilik te maak...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel