Beurtkrag in die donker nag en die bangwees in jou bed

BULLETIN

Beurtkrag in die donker nag en die bangwees in jou bed

Nuusbulletin: 03 Februarie 2020

  • 03 Februarie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiedag

Verlede week word ek in die middel van die nag wakker in my slaapkamer in 'n kusdorpie waar ek vir 'n paar dae gaan werk het terwyl ek onderhoude in die Kaap gedoen het.

Dit is geweldig warm. Ek strompel by die trappe af om 'n waaier te gaan haal, en besef ek het nie die alarm afgeskakel nie en dat dit dus al moes afgegaan het omdat ek toe al by verskeie ogies verbybeweeg het. Fantasties, besef ek, beurtkrag moes iewers in die nag ingeskop het, en dit moes nou al lank genoeg af gewees het dat die alarm se battery afgeloop het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.