DAAGLIKS | Oor President Malema, die DA wat brand, die...

BULLETIN

DAAGLIKS | Oor President Malema, die DA wat brand, die #spekboomchallenge, en Spoegwolf se digter

NUUSBULLETIN: 6 FEBRUARIE 2020

  • 06 Februarie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiedag mense

Terwyl die Vrye Weekblad-span weereens beurtkrag-roulette speel om die nuwe uitgawe aanmekaar te timmer, deel ons solank ’n paar (eintlik ’n hele klomp) hoogtepunte.

Ons kan nou amptelik ophou om van die “Zuma-faksie” van die ANC te praat, skryf Max du Preez in môre se Politieke Notaboek. Die lasbrief vir sy inhegtenisneming bevestig oplaas dat die oubasie nou regtig nie meer deel van die politieke spel is nie. En dalk was 'n Zuma-episode in ons postapartheid-geskiedenis onafwendbaar. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.