Dikbek Cyril se Rubicon

BULLETIN

Dikbek Cyril se Rubicon

Nuusbulletin: 10 Februarie 2020

Goeiedag

Soveel van 'n wipplankryery het Suid-Afrika lanklaas gesien.

Die president is dikbek omdat die mense wat aangestel is om SAA te red, sekere roetes gekanselleer het om geld te spaar. Cyril Ramaphosa sê sy regering stem nie saam met die besluit nie en gaan die sakeredders dienooreenkomstig inlig. Sy houding is in lyn met diegene in die ANC wat wil keer dat SAA kleiner gemaak, geprivatiseer of toegemaak moet word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.