Doodstraf: Weet julle waarvan julle praat?

BULLETIN

Doodstraf: Weet julle waarvan julle praat?

Nuusbulletin: 11 Februarie 2020

  • 10 Februarie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiedag

Twee dinge het my hierdie week teruggeslinger na een van die mees traumatiese, maar ook een van die verrykendste ervarings in my lewe.

Ek gaan later hierdie week 'n dag saam met Herman Mashaba deurbring, en in my voorbereiding lees ek alles wat ek kan oor sy nuwe politieke beweging en waarvoor dit staan. Mashaba sê onder meer dat hy graag wil sien dat die doodstraf heringestel word. (Die doodstraf is in 1995 as ongrondwetlik verklaar.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.