Die p-woord, ons eie Trumpesque kultuur van post-feite en...

BULLETIN

Die p-woord, ons eie Trumpesque kultuur van post-feite en towertruffels

Nuusbulletin: 13 Februarie 2020

  • 13 Februarie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeie Donderdag

Hierdie week het ons 'n verskeidenheid stories wat almal die tone laat krul.

Anneliese Burgess praat met Athol Williams, Suid-Afrika se voorste  sake-etiek-ghoeroe wat nou 'n fluitjieblaser geword het, en voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor die “morele en wetlike moeras" by Bain & Company, die sakebestuursmaatskappy wat so drooggemaak het by die SAID onder leiding van Tom Moyane...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.