FW en apartheid: Stigting vryf sout in die wond

BULLETIN

FW en apartheid: Stigting vryf sout in die wond

Nuusbulletin: 17 Februarie 2020

Goeiedag

Dit wat ons Donderdagaand met die staatsrede gesien het, is die definisie van goedkoop populisme. Die vraag is nou: gaan die EFF daarby baat of gaan dit mense afskrik?

As dit net oor die eis gegaan het dat minister Pravin Gordhan afgedank moet word, is my gevoel die meeste Suid-Afrikaners dink die EFF se optrede is ondemokraties, kru en aandagsoekend...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X