Nuwe stemme praat saam

BULLETIN

Nuwe stemme praat saam

Nuusbulletin: 16 Februarie 2020

  • 16 Februarie 2020
  • Bulletins
  • 4 min om te lees

Goeiemôre!

Een van die lekkerste dinge by Vrye Weekblad is om nuwe stemme te nooi om vir ons te skryf. Dis nie noodwendig stemme wat jy nog nie gehoor het nie; hulle het net pas aangesluit by ons bydraer-brigade wat na minder as ’n jaar by 120 draai.

Dié week is ons in ons skik dat die skrywer, digter en navorser Ronelda S. Kamfer, oor wie se digbundel, Chinatown (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-11-21-chinatown-en-n-coloured-vrou-met-n-vuilkyk/), Deborah Steinmair in November geskryf het, haar unieke stem in ons webkoerant laat geld. In Volg die stitches (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-02-13-volg-die-stitches/) skryf Ronelda oor ’n paar skoene wat sy twee jaar gelede by haar man present gekry het. “Die boots wat ek aanhet, is die mees romantic ding wat ek al ooit gekry het. Vir Valentine’s Day, birthday, Mandela day, al die days,” vertel sy vir haar buurvrou Geraldine. Lees wat sy skryf oor “klein liefde tussen klein mense met klein gestures”, veral as jy vandag iets nuuts oor die liefde wil leer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X