Sterkte, ou Tito. Ons dobber net-net bokant resessievlak....

BULLETIN

Sterkte, ou Tito. Ons dobber net-net bokant resessievlak. Doen jou bes.

Nuusbulletin: 24 Februarie 2020

  • 23 Februarie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Dagsê,

Tito Mboweni is 'n goeie minister van finansies om in 2020 te hê. Hy het geen verdere politieke ambisie nie; hy is nie 'n ideoloog nie; hy is nogal 'n maverick wat hom nie veel aan sy party se ortodoksie steur nie; en as sakeman en gewese goewerneur van die Reserwebank verstaan hy die ekonomie.

Maar hy is ook darem nie 'n vrye agent nie. Daar is wye verwagtinge dat hy dramatiese stappe gaan aankondig wanneer hy oormôre sy begrotingsrede in die parlement hou, maar mense besef nie altyd dat dit nie net sy begroting is nie, maar dié van die kabinet wat dit vooraf moet goedkeur...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.