'n Radikale idee: goedhartigheid in die politiek

BULLETIN

'n Radikale idee: goedhartigheid in die politiek

Nuusbulletin: 25 Februarie 2020

  • 24 Februarie 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiedag

Alles wat te doen het met die politiek in ons land voel vir my giftig.  Aggressief.  Ek-wil-jou-vrek-maak. Bring-my-masjiengeweer.

Daarop uit om mekaar te ondermyn. Mekaar te beskuldig. Nie 'n greintjie “ons" nie - net “julle". En dit maak my ongelooflik moeg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.