Raak van die donnerse skelms en luigatte ontslae

BULLETIN

Raak van die donnerse skelms en luigatte ontslae

Nuusbulletin: 2 Maart 2020

Dagsê,

Ek het Saterdag met groot frustrasie gekyk hoe die Stormers en die Bulle hulle Superrugbywedstryde verloor het. As 'n mens na die talente en ervaring van die individuele spelers kyk, moes die uitslag heeltemal anders gewees het.

My gevoel is dat albei spanne, veral die baie belowende Stormers, lusteloos en onenergiek was, dat hulle nie genoeg vuur gehad het om te wil wen nie. Daar was net nie 'n sin van dringendheid nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X