Miskien is dit 'n middeljarige ding. My kind dink in elk geval so. Ek praat hier van die absolute radelose kort-van-draadgeid (in ons familie praat ons van KVD) oor dinge wat nie werk soos dit hoort te werk nie. Veral goed waarvoor mens betaal. Om. Te. Werk.
Hier aan die gatkant van die wêreld (lees: diep platteland) is my internetverbinding noodsaaklik vir my om te kan werk. Ek gebruik nou al jare 'n gewone 2mps-ADSL-lyn, wat steeds met bo-die-grond-lyne aangesweef kom. Die telefoonpaal hier in die hoek van my tuin leun gevaarlik swaar teen 'n groot aalwynboom, maar hy werk die meeste van die tyd heel oukei...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BULLETIN
Telkom, dis hoe jy jou gat sien
Nuusbulletin: 03 Maart 2020
Deel
Goeiedag

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel