Daagliks | Vrye Weekblad tref opnuut papier.

BULLETIN

Daagliks | Vrye Weekblad tref opnuut papier.

NUUSBULLETIN: 4 MAART 2020

  • 04 Maart 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiedag!

Dit was die afgelope paar weke selfs bedrywiger as gewoonlik in die Vrye Weekblad-kantoor, wat natuurlik nie ’n gewone kantoor is nie, maar studeerkamers, sitkamers en stoepe oor (en selfs buite) ons land heen.

Buiten ons weeklikse uitgawe was die span ook aan die spook met ’n spesiale uitgawe van Vrye Weekblad wat betyds klaar moes wees om die komende naweek by die US Toyota Woordfees die lig te sien. Dié publikasie heet Vrye Weekblad papier. – en hier’s die ding: Hy ís op papier. As 'n spesiale feesuitgawe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.