Corona: Infodemie net so gevaarlik soos die epidemie

BULLETIN

Corona: Infodemie net so gevaarlik soos die epidemie

Nuusbulletin: 9 Maart 2020

Die huidige coronavirus-epidemie is ’n goeie geleentheid om aan die mensdom te wys dat die hoofstroommedia steeds die mees betroubare bron van inligting is.

Sosiale media het die laaste paar weke gewys dat dit paniek en waninligting vinniger as enige virus kan versprei.

Die infodemie is dus net so gevaarlik, of gevaarliker, as die epidemie. (Die woord infodemie is die eerste keer tydens die SARS-coronavirus in 2003 gebruik, maar dit is nou selfs meer gepas.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X