Die cool predikant, musiekhelde met kleivoete, en godinne wat ...

BULLETIN

Die cool predikant, musiekhelde met kleivoete, en godinne wat skrop tot hulle drop

Nuusbulletin: 11 Maart 2020

Goeiemôre!

Die Vrye Weekblad-span is effens voos nadat ons die afgelope naweek by die Toyota US Woordfees ’n paar duisend eksemplare uitgedeel het van Vrye Weekblad papier., die eerste gedrukte uitgawe van Vrye Weekblad sedert Februarie 1994 wat ons spesiaal vir hierdie geleentheid gemaak het.

Dit was heerlik om van ons lesers en intekenare te ontmoet wat by ons stalletjie by Plataan Kafee in Ryneveldstraat ’n draai kom maak het. Daar is foto’s op ons Instagram by vrye_weekblad as julle wil kyk; volg ons sommer terwyl julle daar is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X