Hoe gaan ons corona onthou?

Bullletin

Hoe gaan ons corona onthou?

Nuusbulletin: 16 Mei 2020

  • 15 Maart 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Soos ons angstig wag vir die coronavirus-pandemie om Suid-Afrika in die volgende weke met alle mag te tref, wonder ek: hoe gaan dit mense se houdings en gedragspatrone in die toekoms beïnvloed? Gaan dit 'n verskil maak in hoe mense, bevolkingsgroepe en nasies na mekaar kyk?

Ek het grootgeword met die kennis dat my oupa in die Groot Griep van 1918 gesterf het, 'n paar maande voor my pa se geboorte. Hoeveel mense gaan oor 'n eeu van nou af sulke herinneringe van 2020 hê?

Dit is 'n belangrike oomblik in almal van ons se lewens. Ons word verplig om onverwags ons eie weerloosheid en mortaliteit reguit in die oë te kyk. Skielik beteken die wondere van ons merkwaardige onlangse tegnologiese vordering as 'n spesie nie veel nie – tienduisende mense sterf aan 'n vorm van griep...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.