Moenie dat corona ons van mekaar afsny nie

BULLETIN

Moenie dat corona ons van mekaar afsny nie

Nuusbulletin: 17 Maart 2020

  • 16 Maart 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

EK en die illustreerder Jeff Rankin kom elke week bymekaar vir ’n whisky of twee – om te gesels oor die belangrike dinge wat die afgelope week gebeur het, en oor hoe hy dit kan illustreer. Hy bly trouens net af in die straat van my.

(Jeff maak elke week 'n illustrasie vir Vrye Weekblad. En dit is nie 'n photoshop-oppervlakkigheid  nie: Hy skep elke week 'n oorspronklike kunswerk vir ons. Jy kan dit uittjek by jeffrankin.co.za, en ook 'n afdruk bestel.)

Gisteraand was ek weer by sy huis. Maar die coronavirus is besig om ons lewe te verander. Ek het my eie bottel whisky saamgevat, my eie dop gegooi en ons het 'n respektabele afstand op die stoep gehandhaaf. Maar ten minste het ons mekaar gesien en met mekaar gepraat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.