Vrye Weekblad se virtuele kantoor is eintlik ’n WhatsApp-groep waar spanlede inligting deel, besluite maak en sommer net gesels – want selfs, of veral in ’n krisistyd, is kontak met ander mense noodsaaklik vir welstand. Die jongste nuus oor Covid-19 word natuurlik ook hier bespreek sodat ons elke Vrydag betroubare inligting oor die virus met lesers kan deel.
Al hou jy nie juis van die sosiale media nie, is ’n virtuele netwerk van vriende en geesgenote nogal waardevol wanneer jy voorlopig tuisbly om te keer dat jy self siek word of iemand anders aansteek. Dis ook ’n geleentheid om die kaf van die koring te skei en vir ’n paar “vriende” totsiens te sê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BULLETIN
Om te lag is ook aansteeklik
Nuusbulletin: 18 Maart 2020
Deel
Goeiemôre

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel