Die jongste oor Die Virus, Prasa se moedige Martha, ...

BULLETIN

Die jongste oor Die Virus, Prasa se moedige Martha, ondemokratiese koninklikes, en ons ma’s se gruwel-kosmodes

Nuusbulletin: 19 Maart 2020

Goeiemiddag

Hierdie Donderdag groet ek uit 'n land en 'n wêreld wat heeltemal anders voel as 'n paar dae gelede. Die coronavirus is hier en dit is ernstig en die lewe voel broos en mense is bang.

Willem Kempen, ons kitskennismeester, staan aan die stuur van ons corona-dossier waar ons al jou belangrikste vrae oor die Corona-virus beantwoord (dankie vir julle wat julle vrae ingestuur het). Dit strek van hoe lank die virus op 'n oppervlak kan oorleef en of jy jou immuniteit kan versterk, tot by of jy die hond kan vat vir 'n stappie en hoe om veiliger inkopies te doen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X