Die Djirre is my Leader, ek 'et brood oppie tafel'

BULLETIN

Die Djirre is my Leader, ek 'et brood oppie tafel'

Nuusbulletin: 23 Maart 2020

Goeiedag

Die krisis rondom die coronavirus gaan die slegste en die beste in mense uitbring. In die volgende maande gaan ons sien watter kaliber mense ons familielede, ons vriende, kollegas en openbare figure regtig is.

En ek en jy moet ook maar kort-kort in die spieël kyk, veral oor 'n paar weke wanneer die krisis regtig erg raak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X