Ons sit op die stoep en wag vir Sirrel om te praat.
Toe die president begin, gryp my man my hand oor die tafel (die foon waarop ons kyk staan teen 'n blompot in die middel) en hou dit so styf vas dat ek wonder of daar 'n bloedsomloop-probleem gaan wees. Dit is 'n wending in ons land; waarskynlik een van die belangrikste - indien nie dié belangrikste nie - toesprake deur 'n politieke leier in Suid-Afrika sedert 1994. Miskien in ons hele geskiedenis...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BULLETIN
Cyril was manjifiek
Nuusbulletin: 24 Maart 2020
Deel
Goeiedag

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel