Sien jou binnekort, en dankie vir die lekker kos

BULLETIN

Sien jou binnekort, en dankie vir die lekker kos

Nuusbulletin: 25 Maart 2020

Goeiemôre

Een van die baie goed waarop Suid-Afrikaners trots is, is ’n kreatiewe, innoverende koskultuur, wêreldklas restaurante en sjefs wat oral opslae maak. Ons restaurantbedryf is toenemend ’n trekpleister vir besoekers en verskaf werk aan honderde duisende mense.

In die laaste paar weke het verskeie van ons topsjefs aangekondig dat hulle restaurante voorlopig toemaak, terwyl ander vinnig planne gemaak het om wegneemetes aan te bied ten einde die huur te betaal en hulle personeel in diens te hou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X