Die balans tussen nuus en ontvlugting in ’n krisis

BULLETIN

Die balans tussen nuus en ontvlugting in ’n krisis

Nuusbulletin: 1 April 2020

  • 31 Maart 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre

Die partikels van die coronavirus is klein – slegs 0.12 mikron wyd, sê die kenners, só klein dat dit waarskynlik deur daardie lapmasker gaan dring wat jy dalk gaan besluit jy gaan in elk geval dra. Maar dit dring ook op ander plekke in, soos ons leefstyl- en kultuurstories in dié week se uitgawe getuig. Sonder dat ons bydraers opdrag gekry het om oor die coronavirus te skryf, was dié lewensveranderende, alles-ontwrigtende gebeurtenis duidelik nooit ver van hulle gedagtes nie.

Dis die pandemie voor die deur wat Madeleine Barnard ’n student van haar eie werf gemaak het in haar lieflike storie Die wonder van ’n werf (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2020-03-25-die-wonder-van-n-werf/)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.