Vrye Weekblad: Op die eerste jaar met ons familie (dis julle)

BULLETIN

Vrye Weekblad: Op die eerste jaar met ons familie (dis julle)

Nuusbulletin: 31 Maart 2020

Goeiedag

Hier in die midde van die Corona-krisis het ons iets om te vier.

Vrye Weekblad is hierdie week 'n jaar oud. Presies 'n jaar gelede was ons spannetjie aan die skarrel om die eerste nuwe Vrye Weekblad die lig te laat sien. Wat 'n ervaring was die afgelope jaar nie. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X