Wie’s voor in die ry vir behandeling, die kapers se...

BULLETIN

Wie’s voor in die ry vir behandeling, die kapers se Covid-19-miljoene, en só bly jy veilig in die winkel

Nuusbulletin: 2 April 2020

  • 02 April 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemiddag

Videomateriaal van hoe sommige van ons landgenote deurloop onder die hardhandige optrede van weermag- en polisielede – wat veronderstel is om ons almal veilig uit die pad van die pandemie te hou – het ons die afgelope week ontstel. Dit het selfs nuusblaaie in Londen gehaal, vanwaar Adri Kotzé ’n ondersoek geloods het na die vergrype deur ons veiligheidsdienste in die week oue staat van inperking, en die kultuur van geweldpleging wat daaragter lê.

Haar verslag verskyn môre in ons splinternuwe uitgawe, tesame met al die mees betroubare inligting oor die virus wat ons kon insamel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.