Goeiemôre!
Dis nogal ’n uitdaging om Woensdagoggend se bulletin te skryf met jou eerste baksel mosbolletjies in die oond. En dit terwyl die res van die Vrye Weekblad-span op ons WhatsApp-groep hulle bakprestasies deel.
Voor in die koor is Anneliese Burgess se wortelkoekkollewyntjies wat haar dogter Ilke gemaak het. “Dit proe soos die beste coffee-shop-wortelkoek,” sê sy. Net jammer sy het nie roomkaas vir die versiersel nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.