‘Ons boere sal sorg dat mense kan eet’

BULLETIN

‘Ons boere sal sorg dat mense kan eet’

Nuusbulletin: 07 April 2020

  • 07 April 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemôre

Dag 12. Vir my is daar nou 'n ritme aan my dae van inperking. Opstaan. Koffie. My dogter sit by die kombuistafel en doen skoolwerk. My man was wasgoed en skrop in die kombuis, dra tee aan. Maak 'n broodjie vir middagete. Ek sit die grootste deel van die dag op die bank met my rekenaar op my skoot en werk aan Vrye Weekblad. Daar is 'n stilte en 'n voorspelbaarheid aan ons dae wat vir my skuldig-lekker is.

Snags is 'n ander ding. In die stilte en die donker is daar nou 'n nuwe angstigheid wat deur die mure kruip soos 'n winterkoue...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.