Politieke suurgatte, kore wat kan en nóg knop-in-jou-keel ...

BULLETIN

Politieke suurgatte, kore wat kan en nóg knop-in-jou-keel Covid-19-stories

Nuusbulletin: 9 April 2020

Goeiemiddag

“Hoe lank is ’n stuk tou?”

Dís die antwoord wat Elsabé Brits gekry het toe sy by dr. Kerrin Begg van die Universiteit Stellenbosch wou weet hoeveel Suid-Afrikaners Covid-19 het. Ná net meer as 63,000 toetse is daar meer raaiwerk as data beskikbaar, en weet kenners gevolglik nie waar en hoe om op te tree nie. Moet dus nie dink al die veld gaan vrolik wees wanneer inperking voorlopig op 17 April eindig nie, skryf Elsabé wanneer sy dié week ons land se koors tydens die pandemie meet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X