×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Lees Vrye Weekblad op ons app

ONS IS AANLYN

Lees Vrye Weekblad op ons app

Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.

  • 17 April 2020
  • Bulletins
  • 1 min om te lees
  • Artikel 23 van 27
Image: ANGELA TUCK

Lees jy lekker aan Vrye Weekblad? Jy kan nóg lekkerder lees op die app.

Dit kan vir Apple en Android afgelaai word en werk baie lekker en eenvoudig.

Die week se hele uitgawe is elke Vrydagoggend op die app en by Vryeweekblad.com op jou rekenaar of jou slimfoon beskikbaar. 

Hier is hoe jy vinnig by die app kan uitkom:

 Het jy 'n Android-toestel? Kliek hier om ons app te laai.

 Het jy 'n Apple-toestel? Kliek hier om ons app te laai.

 Het jy 'n Huawei-toestel? Kliek hier om ons app te laai.

Jy kan elke nuwe uitgawe via die app laai (of vorige uitgawes lees) en jy kan aanhou lees selfs sonder 'n internet-verbinding.

Soos op ons webblad, is sommige artikels gratis om te lees, maar die meeste is vir ons intekenaars. Meld aan op die app vir volle toegang.

As jy graag wil inteken, doen dit hier op ons webblad, en meld daarna aan op ons app.

Die app sal jou ook vra of jy kennisgewings (push notifications) van ons af wil ontvang om jou in te lig oor hoogtepunte in die huidige uitgawe of om jou te laat weet van belangrike nuus.


X