Corona: Die staat moet sy gat in rat kry

BULLETIN

Corona: Die staat moet sy gat in rat kry

Nuusbulletin: 20 April 2020

Goeiedag

Ons is almal dankbaar dat dit Cyril Ramaphosa is wat sy hande op die stuurwiel van ons stryd teen die corona-pandemie het. Maar eintlik doen hy net wat 'n staatshoof behoort te doen: hy luister na die raad van 'n paneel van wetenskaplikes en kenners.

Ons weet uit eie ervaring wat gebeur as 'n leier dit nie doen nie: Thabo Mbeki en Vigs. Die leier van die span wetenskaplikes en medici wat ons huidige krisis hanteer, prof. Salim Abdool Karrim, het ook onder Mbeki gewerk. “Vir 'n land wat probeer het om MIV te bekamp, was dit onder Mbeki baie soos wat dit is om nou onder Donald Trump te werk,” sê hy in 'n onderhoud met die Sunday Times...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X