Guerilla-plunderstrategie, veldmaarskalk Cele, en...

BULLETIN

Guerilla-plunderstrategie, veldmaarskalk Cele, en inperk-luukses in Cokestad

Nuusbulletin: 23 April 2020

  • 23 April 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeie Donderdag

In ons nuwe uitgawe beoordeel Max du Preez pres. Cyril Ramaphosa se jongste aankondiging oor die geleidelike stappe om weer ekonomiese aktiwiteit toe te laat en meen Suid-Afrika het nie meer soldate nodig nie, eerder 'n meer draagbare, rasionele staat van inperking.

Die verwagting is dat die inperkingsmaatreëls van die afgelope vyf weke van begin Mei af stelselmatig opgehef sal word, skryf Piet Croucamp. Maar, waarsku hy, die guerrilla-strategie van plunder is reeds besig om momentum op te bou. Opportunistiese staatsamptenare, akteurs van georganiseerde misdaad en geweld, en vermilitariseerde marionette in die wetgewers sal 'n vrugbare aarde vind wanneer die hekke oopmaak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.