Corona: Ons straf die werkersklas want ons wil die middelklas...

BULLETIN

Corona: Ons straf die werkersklas want ons wil die middelklas wys wie's baas

Nuusbulletin: 20 April 2020

  • 27 April 2020
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiedag,

Die staat van inperking in Suid-Afrika is nou net meer as vier weke oud. Ek, soos ek glo die meeste Suid-Afrikaners, dink dit was noodsaaklik en is tevrede met die leiding wat pres. Cyril Ramaphosa en sy span wetenskaplike raadgewers daarmee gegee het.

Die inperking het goed gewerk, as die doel daarvan was om 'n stortvloed van infeksies te voorkom – om die kurwe af te plat – sodat te veel siek mense op een slag nie ons gesondheidstelsel sou oorrompel nie. Soos ek hier skryf, het nog net 86 mense weens Covid-19 gesterf, en die meeste van hulle was middeljarig of bejaard met baie wat in elk geval nie baie gesond was nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.