Oor ’n gehekelde bikini, vlieënde Fanie en die ANC se eie ...

BULLETIN

Oor ’n gehekelde bikini, vlieënde Fanie en die ANC se eie mini-Mussolini

Nuusbulletin: 30 April 2020

Dagsê!

Kyk uit in môreoggend se nuwe uitgawe vir hierdie pragtige sin deur Deborah Steinmair in haar prettige vertelling oor slegte seksbeskrywings in letterkunde: “Want, laat ons eerlik wees: Pata pata is nie ’n toeskouersport nie. Die loodgietery is lomp en lagwekkend, asof die skepper ’n grap gemaak het, asof ’n rowwe skets per ongeluk pleks van die finale ontwerp na die masjienmaker gestuur is."

En gepraat van sweterige fantasieë, onthou jy watter fotoverhaal-heldin het selfs op die lughawe in ’n gehekelde bikini en hakskoene verskyn? Of die smeulende blik van dr. Conrad Brand en Beau die Ontembare? Madeleine Barnard loop terug op dié spoor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X