Corona-‘kollektief’: Is Cyril slap in die knieë?

BULLETIN

Corona-‘kollektief’: Is Cyril slap in die knieë?

NUUSBULLETIN: 04 MEI 2020

Goeiemôre

As ’n staatshoof eers moet verduidelik dat van die lede van sy kabinet hom nie wil ondermyn nie en dat hy net ’n “mening” gehad het wat deur sy kabinet verwerp is, moet hy nie kla as die burgery dink hy is slap in die knieë nie.

Pres. Cyril Ramaphosa het vanoggend in sy gereelde brief aan die nasie probeer walgooi om sy reputasie te red en sommer ook sy woordvoerder, Khusila Diko, uitgestuur om dit in media-onderhoude te doen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.