’n Lang ry, ’n kalm verpleegster en ’n verhaal oor lewe in...

BULLETIN

’n Lang ry, ’n kalm verpleegster en ’n verhaal oor lewe in die tyd van die Groot C

Nuusbulletin: 05 Mei 2020

  • 05 Mei 2020
  • Daagliks
  • 5 min om te lees
  • Anneliese Burgess

Goeiedag

My dogter het begin borduurwerk doen in hierdie donker dae (daar is min wat ek kan ek byvoeg buiten 'n komberssteek of twee van my standerd 5-huishoudkunde-ervaring). 

Dít is hoe ek myself hierdie afgelope Saterdag voor 'n materiaalwinkel in Oos-Londen bevind. Ons soek nog gare. Die plek is oop, maar dit wemel van die mense...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.