Die virus is dodelik, maar armoede is dodeliker, skryf Max du Preez in ’n nuwe uitgawe gepak met sterk menings, strak waarskuwings en ’n stywe dop emosie. Cyril Ramaphosa sit tussen hamer en aambeeld: As die land verder verarm, sal menselyding onhoudbaar word, maar ’n te haastige opheffing van die staat van inperking kan binne weke duisende lewens eis.
Dis ’n dilemma waarmee feitlik elke wêreldleier tans worstel – insluitende in die Verenigde Koninkryk, wat steier onder die nuus dat die hoogste Covid-19-sterftesyfer in Europa in dié land aangeteken is. Adri Kotzé doen verslag uit Londen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BULLETIN
Kubaanse dokters is olik en die ekonomie is in die waaksaal
NUUSBULLETIN: 7 MEI 2020
Deel
Goeiemiddag
Die virus is dodelik, maar armoede is dodeliker, skryf Max du Preez in ’n nuwe uitgawe gepak met sterk menings, strak waarskuwings en ’n stywe dop emosie. Cyril Ramaphosa sit tussen hamer en aambeeld: As die land verder verarm, sal menselyding onhoudbaar word, maar ’n te haastige opheffing van die staat van inperking kan binne weke duisende lewens eis.
Dis ’n dilemma waarmee feitlik elke wêreldleier tans worstel – insluitende in die Verenigde Koninkryk, wat steier onder die nuus dat die hoogste Covid-19-sterftesyfer in Europa in dié land aangeteken is. Adri Kotzé doen verslag uit Londen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel