Elke diertjie het sy plesiertjie

BULLETIN

Elke diertjie het sy plesiertjie

Nuusbulletin: 13 Mei 2020

Goeiemôre

Halfagt soggens begin die hondegalop hier in Simonstad. Party lyk selfs 10 dae nadat die verbod op stap en draf gedeeltelik opgehef is asof hulle hul geluk skaars kan glo; hulle sleep hul eienaars behoorlik teen die steiltes uit. En die mense wat aan die leibande vasklou, lyk self nogal opgeruimd. Ná vyf jaar van stap in dié dorp is ek nog nooit so vriendelik deur so baie vreemdelinge gegroet nie.

Dis net jammer nie almal het die memo oor maskers gekry nie. Al bestaan daar nog ’n mate van omstredenheid oor hoeveel beskerming ’n masker aan die mense rondom jou bied, is dit nie nou die tyd om versigtigheid oorboord te gooi nie. Dus koes ’n mens maar, veral vir die bondels fietsryers wat diep uit hul longe asemhaal teen die bulte uit, hier en daar wel met ’n bandana windmakerig om die nek geknoop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.