Pandemie-drome oor maltabella-pap, slaggate en die blou baadjies

BULLETIN

Pandemie-drome oor maltabella-pap, slaggate en die blou baadjies

Nuusbulletin: 12 Mei 2020

'n PAAR weke gelede word ek wakker en onthou snertse van 'n droom - helder, skerp grepe van 'n oor-en-oor-handewassery.

Oor die laaste paar weke is daar ander dinge wat in my onderbewussyn rondprut. 'n Ou kindernagmerrie duik weer op: Ek hardloop tussen my Ouma-hulle se hek en die hoenderhok, maar ek sink weg in grond wat lyk soos kokende Maltabella-pap. In 'n ander een sit ek agter in 'n polisievangwa en kyk uit deur grendels na buite en sien mense wat weghardloop en ander wat rustig piekniek hou en vir hulle lag.

Toe droom ek eergisteraand dat ek en 'n persoon (by wie ek 22 jaar gelede 'n huis in Johannesburg gehuur het) saam woon in 'n silwer woonwa onder 'n bloekomboom langs 'n dam met eende op...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.