Geesteswelsyn, verdraagsaamheid, die wetenskap en die...

BULLETIN

Geesteswelsyn, verdraagsaamheid, die wetenskap en die ekonomie in die dryfsand

NUUSBULLETIN: 18 MEI 2020

AS ek so om my kyk en na die media loer, raak ek al hoe meer bekommerd oor die geesteswelsyn van ons gemeenskap ná meer as 50 dae van die staat van inperking.

Die meeste van ons is bang ons of ons geliefdes word ernstig siek. Ons is diep bekommerd oor wat die krisis aan ons ekonomie doen. Baie van ons wonder of ons oor ’n maand of wat nog ’n sekere minimum lewensgehalte gaan hê. Die sosiale afsondering is besig om sy tol te eis. En ons begin stadigaan vertroue verloor dat die staat die krisis hiervandaan sal kan bestuur.

Dit is nie vrese waaraan ons juis veel kan doen nie. Ons voel dus boonop magteloos...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.