Vlak 3, Cyril wat brul, die minister van twak, en ...

BULLETIN

Vlak 3, Cyril wat brul, die minister van twak, en kwarantynkapsels

NUUSBULLETIN: 21 MEI 2020

Goeie Donderdag

Daar gaat die jakkals toe die week – ons weet die skole sal nou stadig begin heropen en die staat van inperking binnekort in groot dele van die land verslap word. Al hoe meer mense wat begin rondbeweeg, beteken ook al hoe meer kontakpunte vir die virus. Maar as jy verstaan hoe corona-infeksies werk, kán jy jou risiko doeltreffend bestuur, skryf Anneliese Burgess.

Wil jy hê Cyril moet brul? Dink weer, waarsku Piet Croucamp. Die versugting na 'n president van staal is 'n misplaaste soeke na 'n alfa-kraagmannetjie – en buitendien kan Ramaphosa se besluite nie deur 'n faksiefilter gedruk word nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X