Vlak 3 kom net betyds, maar Dlamini-Zuma se rook-obsessie is ...

BULLETIN

Vlak 3 kom net betyds, maar Dlamini-Zuma se rook-obsessie is belaglik en oneerlik

Nuusbulletin: 25 Mei 2020

Goeiemore

Dit is 60 dae sedert Suid-Afrika in 'n staat van inperking ingegaan het om die koers van infeksies van die coronavirus onder beheer te hou, en die verslagkaart lyk eintlik glad nie vrot nie, al mor ons ook hoe baie.

In weerwil van aanvanklike voorspellings, het die land toe nie in anargie neergedaal nie, is daar geen ontploffing van misdaad of burgerlike ongehoorsaamheid nie en vergelyk die sterftesyfer van 429 baie goed met ander lande wat min of meer op dieselfde plek in die siklus was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X