Tabaksmokkelaars, teergevoelige politieke ego’s en superverspreiders

BULLETIN

Tabaksmokkelaars, teergevoelige politieke ego’s en superverspreiders

DAAGLIKSE BULLETIN: 28 MEI 2020

Goeiemiddag!

Dit was reeds ’n week vol drama, en môre se uitgawe gee gedaante aan Shakespeare se waarneming dat die ganse wêreld ’n verhoog is.

Die spelers op dié verhoog strek van ’n gesette, bleswordende “doodsafrigter” in ’n wit kaftan met goue omboorsel, tot by ’n begrafnisondernemer, ’n winkelkassier en ’n versorger in ’n ouetehuis (almal noodsaaklike werkers in die voorste linie van die pandemie), asook minstens twee arrogante generaals...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.